Modulekode | SOC 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Proefskrif gebaseer op onafhanklike navorsing deur die student word oor ‘n goedgekeurde onderwerp onder toesig van 'n promotor geskryf. Bewys moet gelewer word van ‘n vermoë om onafhanklike navorsing te kan doen en bydrae tot die sosiologie moet gemaak word. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App